Skryfgeheime-skryfskool
2020-Jaareind-kortings 
Beste - billikste - meeste gepubliseerde studente - sedert 2008
Ons skrywers en joernaliste floreer op digitale sowel as gedrukte platforms
** Maak jou litte los met 'n Skryfgeheime-kursus ** 
 
 
15%-korting op die Algemene Kreatiewe Skryfkursus
 
AGT modules. Skuil daar 'n boek of kortverhaal in jou? Kry dit op die rak! Helene de Clercq is maar een van ons studente wat haar skryfwerk in druk gesien het toe haar kortverhaal "Met die haan gepla" by Netwerk24 verskyn.
 

KLIK
en vang die kollig met die Algemene Kreatiewe Skryfkursus

 
 
15%-korting op die Kursus in Vryskutjoernalistiek
 
AGT modules. Die artikel "Blom op 'n kindergraf" deur Jacques le Roux het by LitNet verskyn. 
Die Kursus in Vryskutjoernalistiek is spesifiek ontwikkel vir mense sonder enige ervaring wat verskillende tipes artikels, blogs, berigte en webinhoud wil leer skryf en met hul skryfwerk wil verdien. Ons studente presteer in die gedrukte media (papierkoerante en -tydskrifte) sowel as digtaal (aanlyn). Dis die kursus vir jou as jy jou as vryskutskrywer-joernalis wil vestig.
 

KLIK
en kry koers met die Kursus in Vryskutjoernalistiek

 
 
 
 
15%-korting op die Kinder-en-jeugboekkursus
 
TIEN modules. Ontwikkel en skryf 'n geslaagde kinder- of jeugboek met hierdie gewilde kursus. Celeste Loriston verskyn hier met haar nuwe jeugboek Alias wat onlangs by Protea Boekhuis verskyn het. Celeste is deur die ATKV met 'n Woordveertjie bekroon vir haar eerste boek, Jinx, wat haar Skryfgeheime-kursusverhaal was.
 

KLIK
en skud jou vere los met die Kinder-en-jeugboekkursus

 
 
15%-korting op die Prenteboekkursus
 
SEWE modules. Madeleen Theron met haar pryswenner 
Blitsvinnige Rosie. Prenteboeke se kort formaat is ideaal vir jou as jy fyn met woorde wil werk. 
 

KLIK
en wip en woel met prettige prenteboeke
 
 
15%-korting op die Praktiese Kreatiewe Beginnerskursus
 
VIER modules. 'n Prikkelende kursus geskik vir nuwe skrywers en leerders ouer as 14. Jy ontwikkel 'n verhaal terwyl jy tegniek inoefen. Een module per kwartaal. (Foto: Chantal Pretorius)
 

KLIK
en kraai koning met die Praktiese
Beginnerskursus

 
 
** ONS WAARBORG ** 
 
* Jy betaal eenmalig, of per maand, of per module, m.a.w. soos jy met die kursus vorder.
* Jy werk teen jou eie pas op 'n een-tot-een basis saam met jou kursusleier van die vind van 'n idee tot en met 'n voltooide manuskrip (verhaal of artikel).
* Jy ontvang breedvoerige, kundige terugvoer op jou skryfwerk binne SEWE DAE nadat jy 'n skryfstuk ingestuur het.  
* Jy ontvang alle moontlike hulp en leiding om deur 'n erkende nasionale tydskrif of uitgewer  gepubliseer te word. 
* Jy geniet die gemoedsrus van ons GELD-TERUG-WAARBORG wat beteken jy kry al jou geld terug indien jy voel jou kursus was nie die moeite werd nie.
 
 
© 2020 Skryfgeheime
 
 
Skryfgeheime-skryfskool
www.skryfgeheime.com
info@skryfgeheime.co.za
0782240454
Sedert 2008
Facebook
Twitter
Google+
LinkedIn
Instagram
YouTube
 
 
Jy het hierdie e-pos ontvang omdat jy navraag gedoen het oor 'n Skryfgeheime-kursus.
 
Sent by
SendinBlue